Dan81, 40 - Paarl

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek hou baie daarvan om nuwe mense te ontmoet en te dans!Ek is baie seker wat ek in die lewe wil he!Ek lewe as ek by die see kan wees saam met goeie vriende en lekker te kuier!Rugby is my gunstelling sport om te kyk en ek hou baie daarvan om n lekker potjie te maak saam met die game,ek sukkel net met die skillery van die groente(hahaha)
Ek werk vir myself en soek iemand wat my kan ondersteun en kan lief he asof ek die enigste man in haar lewe is!
Ek het n leuse wat ek glo in......." treat me like a prince and I will treat jou like a queen"Dis ook nie asof als oor nuwe mense en rugby gaan nie,ek like ook om te ry en die wereld te sien en veral as dit reen net lekker by die huis voor n kaggel te sit en te ontspan met ietsie wat lekker warm maak!

Looking For:

A woman (18 - 45)

Loving and outgoing person that loves to dance and meet new people!Honest and very stable person that wanted to be loved for who and what I am!

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Durbanville, Franschhoek, Paarl, Stellenbosch, Wellington, Herold, Rawsonville, Paarl Central, Amstelhof, Bella Vista, Bertville

Related Paarl Dating Profiles:

All Rights Reserved