Eensame Roos, 67 - Brakpan
Gauteng, South Africa

About Me:
Eks n maklike mens om saam te wees. Vriendelik, hou van kinders en kuier graag saam vriende en familie. Eks nie n nors bakleierige mens nie so verwag dieselfde van n man se kant af. Vir my is respek, netheid en eerlikheid baie belangrik. Aanvaar my soos ek is, en ek doen dieselfde vi jou. Moenie probeer om my te verander nie, wat jy sien is wat jy kry. Ek rook nie maar sal n drankie vat so nou en dan. Hou daarvan om te braai en lekker te kuier, eks ook daai tipe persoon wat nie lank voor n tyd besluite neem nie. Uitgaan dans, kamp en stap hou ek van asook om party keer lekker te sit en kuier saam mense. Eks n ekstrovert. N man gaan nie my baas wees terwyl ons vriende is nie, miskien op n later stadium
Looking For:
Wil graag n maatjie he wat altyd daar sal wees, wat vir my sal opkom in tye, en altyd n drukkie sal gee... Wees net jouself jy mag rook en n drankie vat so nou en dan maar moenie dat drank jou baas raak nie. Eks ook nie desperaat oor n man se geld nie. Hy moet trots wees om saam my gesien te word net so ek ook. Ek as n persoon hou daarvan om saam partner en familie te braai en alles saam te doen. As jy n gedagte het om my te gebruik kan jy dit maar vergeet.