JS76, 48 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is verseker iemand wat n goeie sin vir humor het maar net so kan ek baie erinstig wees as dit nodig is. Ek is baie erg gesteld op eerlikheid in n verhouding. Dan soos almal se ek is n totale buite mens mal oor die buite lewe en buite lewe sport. Hou baie van braai, rugby en als wat ons manne maar altyd van hou.

Looking For:

A woman (25 - 38)

Ek vra nie baie nie maar n vrou wat mooi na haarself kyk altyd netjies is en teen alle tye sal eerlik wees met my is goed in my boeke. Ek is nie n jaloerse peroon nie maar dan moet daar 100% vertroue wees. Ek sal graag iemand wil ontmoed wat my en my dogter sal aanvaar en ons deel sal maak van haar lewe! Dan sal ek ook hou van iemand wat die selfde belangstelinge het as ek.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
163cm (5' 4.2")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved