stephen19, 49 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is 'n geskeide man met twee pragtige dogtertjies. My vriende sal my beskryf as 'n toegeweide pa, iemand wat baie liefde het om te gee en iemand wat baie liefde in sy lewe soek. Ek is 'n hardwerkende man, materialistiese dinge beteken nie vir my veel nie, ek soek iemand wat die lewe saammet my wil geniet. Ek hou daarvan om gesond te lewe en gaan gereeld gym toe. Ek is opsoek na 'n vrou wat geselskap soek en die selfde waardes as ek deel. Ek is 'n gelowige man en lewe na aan God.

Looking For:

A woman (30 - 42)

Ek is opesoek na iemand wat ernstig wil wees. "n Goed versorgde vrou is vir my belangrik met 'n mooi innerlike. Iemand wat fun wil he en die lewe geniet. Iemand wat saammet wil gaan visvang, gym, sit en wyn drink.
Ek sit alles in 'n verhouding en hou daarvan om die vrou in my lewe te bederf.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Shaved
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Sales Manager

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved