rick43, 49 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Okey ek het nie n 6 pack nie, my een toon is skeef, ek speel met my hare as ek moeg raak, ek gaan slaap heeltemal te laat, ek kies altyd crap movies, my kos is meeste van die tyd oor gaar, ek gooi te veel sout op my kos en te veel suiker in my tee ja ek verkies tee bo koffee, ek spandeer meer geld op mense as myself, budgets is vir my soos resepte maak net nie sin nie, ek hou van diere wens soms ek kan met hulle praat, ek ry n vinnige kar maar kan nie vinnig ry nie want my pos gaan na my ma se adres toe, ek raak aan die slaap as ek n boek probeer lees, ek sukkel om my skoene in die kas te bere as ek dit uit getrek het, ek kan nie jok nie maar... ek het wel special powers.... oeps ek het my maximum caracters beryk kontak my gerus as jy meer wil weet
Looking For:
Ek kan mal doen, weird doen, anders doen, emotions, bagage, probleme, familie issues, vriende issues, bad history, deurmekaar, werkloos, arm, ryk, kar, geen kar, voute, imperfections, bly by jou ouers, jy kan even in jou kar bly bring it on.. ek het net n paar reels wat non negotiable is..
Hier is my reels
As een van die volgende woorde vir jou niks met morele waardes te doen het nie gaan ons nie oor die weg kom nie:one night stands, 3 somes, friends with benifits, no strings attached, interacial, same sex. Ek is nie daar om jou verlede te judge nie maar as dit vir jou okey is kom ons mors nie mekaar se tyd nie.
As jy n independent vrou wil wees en nie eintlik n man nodig het nie is daar nie vir my n doel in jou lewe nie en jy ook nie vir my nie.
Ek wil share, connected wees, ingestel op die ander persoon wees good or bad, ek wil in jou oe kan kyk en jou hartseer, pyn, geluk, excitement, frustrations en drome voel.