DJ25, 35 - Strand
Western Cape, South Africa
About Me:
Hou van kamp en braai en kook. Is aktief en hou van sport en kuier saam vriende. Eks baie lief vir my diere en plaas lewe. Is hardwerkend en is ni bang om my hande vuil te maak ni. Hou davan om n meisie te bederf en om n meisie gelukkig te sien. Ek is besig om optehu rook. Ek se n ding net soos dit is en is reguit met n mens en is glad nie skaam ni. My pin: 7F1C250B cell nr:
Looking For:
Ek soek iemand wat eerlik en reguit met mens kan wees. Iemand wat van die buite lewe hu en wat van diere hou. Iemand wat ha voet kan neer sit wane ek so biki over bord gaan. Iemand wat hou van lag. Iemand watmy sal kan ondersteun en ek sal ha ook ondersteun. Wat saam mens kan staan deur dik en dun. Iemand wat nie skaam is om oor enige onderwerp te praat nie. Iemand wat nie skaam is oor fotos neem nie.