Djdusk, 50 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is 'n vriendelike mens wat met meeste mense oor die weg kom. Ek het n goeie sin vir humor en hou van lag. Ek het goeie mense kennis en kan met mense op enige sosiale vlak van die lewe kommunikeer. Ek het n passie vir die HERE en om met mense en veral die jeug te werk. Ek hou nie van stilsit nie. Ek is baie lief vir kosmaak, musiek en die buite lewe. Bike rides en scuba maak altyd die kop skoon. My 2 kinders is my lewe, maar ek moeg vir alleen wees.... Ek hou van romantiese "chick fliek"s en ek is mal oor cudle!!

Looking For:

A woman (35 - 52)

Eerstens moet jy die HERE saam met my dien. Goeie sin vir humor, lief wees vir kinders want myne is deel van die pakket al woon hulle nie by my nie. Romanties, goed versorg eerlik en onafhanklik. Ons moet dinge saam kan doen en jy moet baie liefde verwag want ek het baie om te gee....... n dronk vrou, silicon implants en rook is n defnitiewe nee en doen dit glad nie vir my nie.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, IsiZulu, Sesotho, Setswana
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Serial Killer Profiler/ Hostage Negotiator/ Huweli
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Ga Rankuwa, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera
View Next Profile
All Rights Reserved